Kanarie

16
2D3D
Kanarie
play movie
PLAY TRAILER
Kanarie

Now showing

Running time

minutes

Release date
Director

Christiaan Olwagen

Music

Charl-Johan Lingenfelder

Cast

Schalk Bezuidenhout, Hannes Otto, Germandt Geldenhuys, Gerard Rudolf, Jacques Bessenger, Ludwig Binge, Francois Jacobs, De Klerk Oelofse, David Viviers, Anrico Goosen

Wanneer Johan Niemand vir militêre diens opgeroep word, oudisie hy vir die Suid-Afrikaanse Kerkkoor en Konsertgroep, die ‘Kanaries’ en word aanvaar. In ‘n politieke landskap waar wet en godsdiens individualiteit onderdruk, moet Johan en die Kanaries militêre opleiding doen en daarna op ‘n landwye toer gaan, mense vermaak en geloof in die kerk en weermag versterk. Op toer ontwikkel Johan gevoelens vir ‘n mede-koormaat en dit veroorsaak dat hy alles oor homself en sy wêreld bevraagteken. Hy ontmoet verskeie karakters op toer; sommige trots op die koor se pogings en ander wat hom bewus maak van die realiteit en effek van apartheid in Suid-Afrika. Namate Johan sy geloof, patriotisme en seksualiteit bevraagteken, lei sy opkomende kreatiwiteit en passie vir musiek ‘n direkte konflik met sy bevelvoerders.

Latest Movies